RSG Geldsake met Moneyweb Podcast Por Moneyweb Radio arte de portada

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

De: Moneyweb Radio
Escúchala gratis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.Moneyweb (Pty) Ltd. 1997 - 2020. Economía Finanzas Personales
Episodios
  • Die visbedryf: geen maklike vangste nie
    Apr 16 2026
    Konrad Geldenhuys – uitvoerende hoof, Sea Harvest Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    10 m
  • Sterk markte vloei deur na PSG se winslyn
    Apr 16 2026
    PSG Financial Services het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie aangekondig. Die wesensverdienste is 37% hoër en die dividend is met 25% verhoog. Francois Gouws, uitvoerende hoof van PSG Financial Services, gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    12 m
  • Familiebesighede kóók in Suid-Afrika
    Apr 16 2026
    Herman Eksteen – leier: Suider-Afrika Familiebesigheid, PwC SA Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    7 m
Todavía no hay opiniones