Episodios

  • Kumba verdien steeds R7 miljard wins ten spyte van Transnet, swak ertspryse
    Jul 29 2025
    Mpumi Zikalala, uitvoerende hoof van Kumba, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    12 m
  • Verskansingsfondse trek al hoe meer geld, maar die bedryf is nog piepklein
    Jul 29 2025
    Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Pergrine Capital, gesels oor die toenemende gewildheid van verskansingsfondse. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    7 m
  • Daar moet vleis in ’n burger wees om ’n burger genoem te word
    Jul 29 2025
    Die Departement van Landbou het onlangs nuwe regulasies vir vervaardigers van plantgebaseerde produkte aangekondig. Lerato Ntsime van Green Fields gesels oor die impak daarvan. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    5 m
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 29 Julie 2025
    Jul 29 2025
    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    49 m
  • Safair-staking is besig om venynig te word
    Jul 29 2025
    Gideon du Plessis, algemene sekretaris van Solidarieit, gesels oor die FlySafair-staking. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    11 m
  • Boxer se kospryse daal terwyl SA kospryse styg
    Jul 29 2025
    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, deel sy vooruitsigte oor die Trump-tariewe wat op 1 Augustus in werking tree, en gesels ook oor Boxer se handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    10 m
  • Die kort maar ongelooflike geskiedenis van Xiaomi
    Jul 28 2025
    Pieter Geldenhuys– toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    11 m
  • Wie en wat is Portfolium?
    Jul 28 2025
    Charl Swart – besturende direkteur, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    9 m