FRIS & VARS | Alles wat 'n vars, jong generasie raak Podcast Por Deon Botha arte de portada

FRIS & VARS | Alles wat 'n vars, jong generasie raak

FRIS & VARS | Alles wat 'n vars, jong generasie raak

De: Deon Botha
Escúchala gratis

Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie.© 2021 Ciencias Sociales Cristianismo Espiritualidad Ministerio y Evangelismo
Episodios
  • #4 In gesprek met Yandri Brits
    Nov 12 2021

    Op Fris en Vars is ons gas Yandri Brits, 'n psigometriese terapeut wat onder andere kinders help met studiemetodes. Ons gesels oor hoe om kinders te help in die eksamen maar in deel 2 ook hoe om ouers te help gedurende eksamen.

    Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie.

    • Maak kontak met Deon – deon@sg.org.za
    Más Menos
    29 m
  • #3 In gesprek met drie tienermeisies
    Nov 5 2021

    …’n paar tienermeisies wat ons ‘n wonderlike blik gee op die lewe van ‘n tiener. Kom luister waaroor hulle droom en dink en wat hulle soms verleë laat staan.

    Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie.

    • Maak kontak met Deon – deon@sg.org.za
    Más Menos
    25 m
  • #2 In gesprek met twee tieners
    Oct 10 2021

    Op Fris & Vars is die vars gaste 2 oulike tienerseuns wat ons toelaat om ‘n kykie in hulle wêreld te kry. Ons praat oor die gevolge van Covid op ‘n tiener, of tieners geloof nog rate, waarvoor hulle mik in die lewe en ‘n stukkie wyse raad aan ouers.

    Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie.

    • Maak kontak met Deon – deon@sg.org.za

    Más Menos
    26 m
Todavía no hay opiniones