#3 In gesprek met drie tienermeisies Podcast Por  arte de portada

#3 In gesprek met drie tienermeisies

#3 In gesprek met drie tienermeisies

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

…’n paar tienermeisies wat ons ‘n wonderlike blik gee op die lewe van ‘n tiener. Kom luister waaroor hulle droom en dink en wat hulle soms verleë laat staan.

Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie.

  • Maak kontak met Deon – deon@sg.org.za
Todavía no hay opiniones