We are currently making improvements to the Audible site. In an effort to enhance the accessibility experience for our customers, we have created a page to more easily navigate the new experience, available at the web address www.audible.com/access .

Refine Search Results

 
Search Results for Narrator: 

Nic de Jager

1-4of4results Previous 1 Next
Sort by
  • 13 Uur | Deon Meyer

    13 Uur

    • UNABRIDGED (12 hrs and 22 mins)
    • By Deon Meyer
    • Narrated By Nic De Jager
    Overall
    (30)
    Performance
    (25)
    Story
    (23)

    Uiteindelik is dié blitsverkoper nou ook as luisterboek beskikbaar! Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, ʼn jong meisie se lyk lê langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat.

    Darrin says: "Uitstekend! Jy sal nie jammer wees nie"
  • Kobra: Afrikaans Edition | Deon Meyer

    Kobra: Afrikaans Edition

    • UNABRIDGED (10 hrs and 41 mins)
    • By Deon Meyer
    • Narrated By Nic De Jager
    Overall
    (46)
    Performance
    (41)
    Story
    (42)

    Deon Meyer, die mees gewilde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer, se nuwe roman is nou beskikbaar as luisterboek! Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was 'n fout. 'n Karnallie van 'n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van 'n professionele laksman - drie slagoffers, drie perfekte kopskote.

    Trudie says: "Cobra"
  • Ikarus | Deon Meyer

    Ikarus

    • UNABRIDGED (11 hrs and 41 mins)
    • By Deon Meyer
    • Narrated By Nic de Jager
    Overall
    (52)
    Performance
    (48)
    Story
    (49)

    Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands - dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het - by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan.

    San says: "Baie goeie boek"
  • 'n Ander land [Another Country] | Karel Schoeman, RSG

    'n Ander land [Another Country]

    • UNABRIDGED (14 hrs and 28 mins)
    • By Karel Schoeman, RSG
    • Narrated By Nic de Jager
    Overall
    (2)
    Performance
    (2)
    Story
    (2)

    Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood.

    Elmien says: "Defenisie van verveeld"
1-4of4results Previous 1 Next