We are currently making improvements to the Audible site. In an effort to enhance the accessibility experience for our customers, we have created a page to more easily navigate the new experience, available at the web address www.audible.com/access .

Refine Search Results

 
Search Results for Author: 

Ena Murray

1-3of3results Previous 1 Next
Sort by
  • Die gasheer van Drakeneiland [The Host of Dragon Island] | Ena Murray

    Die gasheer van Drakeneiland [The Host of Dragon Island]

    • UNABRIDGED (8 hrs and 30 mins)
    • By Ena Murray
    • Narrated By Frieda Van den Heever
    Overall
    (1)
    Performance
    (1)
    Story
    (1)

    Vyf vreemdelinge kry ’n aanbod: Gaan hou ’n maand lank vakansie op ’n afgesonderde eiland. Die beloning? Vir elk ’n bedrag wat steier aan die nulle. Die weldoener? ’n Anonieme, eksentrieke miljoenêr en eienaar van Drakeneiland. Aanvanklik ’n avontuur, weldra ’n nagmerrie in die hart van die hel – dis Gasheer van Drakeneiland. Wat soek ’n laboratorium in ’n grot in die middel van nêrens? Wie is hul gesiglose gasheer wat net ’n stem oor ’n luidspreker bly?

  • Baas van Babilon [Boss of Babylon] | Ena Murray

    Baas van Babilon [Boss of Babylon]

    • UNABRIDGED (6 hrs and 47 mins)
    • By Ena Murray
    • Narrated By Frieda Van den Heever
    Overall
    (1)
    Performance
    (1)
    Story
    (1)

    In Afrikaans. ’n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ’n onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met “agtergrond” en status kan spog nie. Dis van die elemente van die komplekse familiedrama, Baas van Babilon. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ’n tussenspel wees?

  • Plekkie in die son [A Place in the Sun] | Ena Murray

    Plekkie in die son [A Place in the Sun]

    • UNABRIDGED (6 hrs and 34 mins)
    • By Ena Murray
    • Narrated By Frieda Van den Heever
    Overall
    (1)
    Performance
    (1)
    Story
    (1)

    Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar... Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie?

1-3of3results Previous 1 Next