We are currently making improvements to the Audible site. In an effort to enhance the accessibility experience for our customers, we have created a page to more easily navigate the new experience, available at the web address www.audible.com/access .

Refine Search Results

 
Search Results for Author: 

Eleanor Baker

1-3of3results Previous 1 Next
Sort by
  • Kwart-voor-sewe-lelie | Eleanor Baker

    Kwart-voor-sewe-lelie

    • UNABRIDGED (9 hrs)
    • By Eleanor Baker
    • Narrated By Margot Luyt
    Overall
    (6)
    Performance
    (6)
    Story
    (6)

    In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met ’n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ’n stadsgesin wat bestaan uit ’n vergeetagtige ma, ’n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ’n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ’n buite-aardse beskermengel met ’n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met ’n glimlag, baie van hom/haarself. “Ek het jou al vertel van my naam,” sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman,"...ek glo ek sal eendag blom."

    Yvonne says: "Baie vervelig."
  • Die ander Marta [The Other Marta] | Eleanor Baker

    Die ander Marta [The Other Marta]

    • UNABRIDGED (8 hrs and 31 mins)
    • By Eleanor Baker
    • Narrated By Magda van Biljon
    Overall
    (8)
    Performance
    (7)
    Story
    (7)

    Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die “dienende Marta” wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul, maar dan deur ʼn groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geïnisieer) geleidelik bevry word. Die Marta van die titel is ʼn middeljarige boervrou wat op ʼn dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om ʼn einde aan alles te maak. Maar haar selfmoordpoging misluk en sy vind ʼn tydelike heenkome in ʼn eenvoudige klein vissersgemeenskap. Die verhaal fokus ook op haar man, Hendrik, se reaksie nadat hy agtergekom het sy’s weg, en hoe hy ook uiteindelik tot ander insigte kom. Die spel tussen man en vrou in ʼn “gebonde” situasie word vindingryk weergegee, en die verwikkelde grein van ʼn emosioneel verwaarloosde vrou soos Marta word met fyn insig geteken. Die menslikheid en humor waarmee Baker alledaagse ervarings uitbeeld, is een van die redes waarom haar boeke so gewild is en sy soveel lojale lesers het.

  • Avanturine: Gems of Thought and Meditatiion for Daily Use | Eleanor Baker

    Avanturine: Gems of Thought and Meditatiion for Daily Use

    • UNABRIDGED (47 mins)
    • By Eleanor Baker
    Overall
    (1)
    Performance
    (0)
    Story
    (0)

    A classic collection of Christian meditations, thoughts and philosophies, translated from the original French collection.

1-3of3results Previous 1 Next