Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 6) - Fyn motories Podcast Por  arte de portada

Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 6) - Fyn motories

Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 6) - Fyn motories

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Jy as ouer of juffrou sal baie baat vind by hierdie potgooi wat handel oor al die fyn motories perseptuele vaardighede en uitvalle by kinders in Afrikaans. (fine motor skills)

Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en opvoeders in Afrikaans.

🌈 Ons potgooi is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.

🌈WAAROM Pleasant Memories Education se POTGOOI?

🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀Leersaam
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief

Support the show

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Todavía no hay opiniones