• Episode 170. - Neil Sandilands (Deel 1 van 2)

  • Aug 28 2020
  • Duración: 2 h y 8 m
  • Podcast

Episode 170. - Neil Sandilands (Deel 1 van 2)  Por  arte de portada

Episode 170. - Neil Sandilands (Deel 1 van 2)

  • Resumen

  • Neil Sandilands kom al die pad van Hollywood af om te kom kuier in ’n garage in Bellville vir die eerste, offisiële WAT Podcast episode van 2020. Neil is ’n veelsydige akteur, filmmaker, musikant, songwriter en hy is ’n export. Ons braai en gesels oor sy kinderdae in Randfontein, rugby, filosofie, die rolle wat hy vertolk het in die TV-reekse Meester, Konings en Orion, onder andere. Ons gesels ook oor Hollywood en sy nuwe song Die Ballade van Frik & Dot, oftewel, "Goue Graal".

    Support die WAT Podcast, indien jy sou wou:

    JWF Barnard

    FNB Cheque/Current: 62708797298

    Branch: 200213

    Más Menos

Lo que los oyentes dicen sobre Episode 170. - Neil Sandilands (Deel 1 van 2)

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.