Ver Wink die Suiderkruis [Far Wink the Southern Cross] Audiobook By Irma Joubert cover art

Ver Wink die Suiderkruis [Far Wink the Southern Cross]

Preview
Get this deal Try for $0.00
Offer ends December 16, 2025 11:59pm PT.
Prime logo Prime members: New to Audible? Get 2 free audiobooks during trial.
Just $0.99/mo for your first 3 months of Audible Premium Plus.
1 audiobook per month of your choice from our unparalleled catalog.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, podcasts, and Originals.
Auto-renews at $14.95/mo after 3 months. Cancel anytime.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Ver Wink die Suiderkruis [Far Wink the Southern Cross]

By: Irma Joubert
Narrated by: Andrea Winckler
Get this deal Try for $0.00

$14.95/mo after 3 months. Cancel anytime. Offers ends December 16, 2025 11:59pm PT.

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $14.88

Buy for $14.88

Get 3 months for $0.99 a month

Dis 1933 - ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate Woodroffe was nog die heeltyd in watte toegedraai en soos ’n porseleinpoppie opgepas totdat sy besef dat daar ’n ander wêreld bestaan as die herehuis in Parktown Ridge.

Haar studierigting bring haar in aanraking met die verwoestende armoede van Vrededorp, skaars tien kilometer van waar sy woon, en sy besluit om ’n verskil te maak in die stukkende wêreld om haar. Maar die man wat haar pa aanstel om haar op te pas terwyl sy navorsing doen in die agterbuurte, krap haar netjiese planne deurmekaar. Want hy leer haar hart vlieg, laat ’n vreugde diep binne-in haar oopbreek. Maar hy ketting haar ook vas.

In die regte lewe is daar nie ’n óns nie, Kate....' Kate weet dit. Sy is ryk John Woodroffe se dogter, midde-in die wurgende depressie, die armblankes oral, die woedende myners diep in haar pa se goudmyne. En Bernard Neethling is ’n mynwerker. Hul wêrelde is onversoenbaar. En dis ononderhandelbaar. Albei weet dit. Maar hy skulp haar toe met sy krag, sy warmte. Hy wil die Suiderkruis vir haar pluk. En dit, weet Kate, sal makliker wees as om hul liefde te laat blom.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 LAPA Publishers (P)2022 LAPA Publishers
Historical Historical Fiction
All stars
Most relevant
Wow dit is ongelooflik goed, kon nie ophou luister nie! Irma Joubert jy kan mens terug vat nou ou, ou dae!

Amazing

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Thank you Andrea Winckler for the remarkable narration, Irma, thank you, it is a good book, I thoroughly enjoyed.

Best narration thus far.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek kon nie ophou luister nie. Pragtige storie waarvoor goeie navorsing weereens nodig was. Andrea Winckler lees dit puik voor.

Pragtig!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek het die verhaal baie geniet.
Die voorleser was uitstekend.
Ek sien uit na jou volgende boek.
Rina

Irma Joubert, jy mág maar!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die storie laat mens dink aan die begin (Die geskiedenis deel) en dan daarna die mooi romanse deel. Ek hou baie van Irma Joubert se boeke.

Die boek tussen stasies kry jy weer met die familie te doen en is basies n opvolg van die boek.

Laat dink storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews