Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.
Kantelpunt [Tipping Point]  By  cover art

Kantelpunt [Tipping Point]

By: Sophia Kapp
Narrated by: Daneel van der Walt
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $18.19

Buy for $18.19

Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.

Publisher's summary

ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, 'n konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag - sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in haar huwelik, haar gesin, haar familie, haar werk, in die kerk, in die land, in die samelewing. Maar dan ondergaan sy 'n histerektomie, en haar wêreld kantel. Sy is losgesny van die ding wat van haar 'n vrou gemaak het, en daarmee saam raak sy bevry van die stilte. Sy begin haar stem terugeis, soms met verreikende gevolge, soms teen 'n ontsettende prys. Sy word gedwing om alles wat sy tot dusver as gegewe aanvaar het te ondersoek, en in die proses moet sy nie net die mense naaste aan haar se aandeel in haar stryd erken nie, maar ook haar eie aandadigheid aan haar lot bepaal. Met elke insident, elke veldslag en elke gesprek tree sy verder weg van die geskiedenis en die konvensies wat haar stom gehou het, en kom sy nader aan die vrou wat sy van die begin af veronderstel was om te wees - die een met wie sý in vrede kan saamleef.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2018 LAPA Publishers (P)2022 LAPA Publishers

Critic reviews

“Daar bestaan by my geen twyfel dat Kantelpunt nog meer suksesvol as Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva sal wees nie. Dis die soort verhaal wat elke Afrikaanssprekende behoort te lees - vroue en mans.” (Chanette Paul)

What listeners say about Kantelpunt [Tipping Point]

Average customer ratings
Overall
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    12
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    1
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Performance
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    10
  • 4 Stars
    2
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Story
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    11
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    1
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

Sort by:
Filter by:
  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Tour de force

Die boek het my gegooi...was moeilik, voel of ek effe van mÿ as af is. Nellie en ek het min in gemeen - ek baklei al die gryskop, Broederbonders vsn st4 af en is letterlik stukkend geslaan beide by die skool & huis. Ek het voor 30 geskei, steeds voort baklei. Ek waardeer die stuk oor Noluthando, want ek wou hom blixm omdat ek ook deelgeneem het aan die struggle en ek nou weer weg gewens word. My eerste Sophia boek - ek proseseer nog...vermoed dit gaan soos Sushi wees...moeilik om die eerste keer te sluk en dan verslawend. Dankie,Sophia... Vytjie Molefe du Blanc(fb) - jy het my tot in my fondamente geskud.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Fantastiese voorlesing

Daneel, jou voorlesing was boeiend en pragtig. Doen so voort!! Interessante storielyn...ek het vandag n Sophia Kapp boek gaan koop vir meer.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Skitterend!

Ek is sprakeloos! Die storielyn was aangrypend, snaaks, diep, hartseer en kon myself met soveel daarvan vereenselwig.
Daneel van der Walt, jou voorlesing was finominaal!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    4 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Gender based violence within a society, could be your next door neighbor!

So much raw emotions in story telling, had me in tears to think a spouse or life partner could be so cruel.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!