Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.
Die blou van onthou [The Blue Remembered]  By  cover art

Die blou van onthou [The Blue Remembered]

By: Marita van der Vyver
Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $25.00

Buy for $25.00

Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.

Publisher's summary

Hierdie publikasie van Marita van der Vyver is ʼn wydstromende rivier van ʼn roman, ʼn boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings. Die verhaal word vertel vanuit die perspektief van drie opeenvolgende generasies – drie vroue wat reageer op mekaar en hul tyd. Hulle lewe in spanning, tussen weggaan en moet bly, en tussen vergeet en móét onthou, omdat onthou die enigste skakel is wat hulle nog met die oerbron van hul bestaan verbind. Dié skakel in die verhaal word verskaf deur Colette Cronjé, die oudste van die vroue wat as t' ware na die oorsprong teruggedwing word wanneer sy ʼn brief ontvang van haar lank verlore kleindogter, Tina. Deur dié onverwagse kontak begin Colette onthou, en sy begin vertel, want Tina is op die spoor van die familiegeskiedenis – en onderweg na Portugal, waar alles begin het. ʼn Leeftyd lank het Colette dit reggekry om daardie vroeë episode te verdring. Nou word sy gedwing om dit wat sy destyds so jubelend in haar joernaal beskryf het, opnuut in herinnering te roep. Sy word weer gekonfronteer deur Tina se biologiese ma, háár dogter, se desperate verset teen haar herkoms, haar kultuur, die land se politieke bestel. En dit ruk haar terug na die omstandighede wat haar jare gelede alle kontak met haar kleinkind ontneem het. Wanneer haar ouers kort ná mekaar sterf, spoor Tina haar bejaarde ouma op en laat haar vertel: Van Portugal. Van haar dogter, Nandi, wie se verset so ver gestrek het dat sy haar kind laat aanneem het en alleen oorsee is om te sterf. En die verhaal wat sy hoor, laat Tina besluit om terug te loop op die spore… in die hoop om haar herkoms op sy felste te belig. Die blou van onthou is deels ʼn Afrikanergeskiedenis, deels die geskiedenis van ʼn bepaalde familie. Marita van der Vyver laat jou vir hierdie familie soveel omgee dat hulle geskiedenis ten slotte voel soos jou eie – deur nuwe oë gesien.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2012 Marita van der Vyver (P)2015 NB Publishers

What listeners say about Die blou van onthou [The Blue Remembered]

Average customer ratings
Overall
  • 4.5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    38
  • 4 Stars
    15
  • 3 Stars
    2
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Performance
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    42
  • 4 Stars
    6
  • 3 Stars
    1
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Story
  • 4.5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    32
  • 4 Stars
    9
  • 3 Stars
    7
  • 2 Stars
    1
  • 1 Stars
    0

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

Sort by:
Filter by:
  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Sjoe! My hart!

ñ Pragtige vertelling deur Anna-Mart van der Merwe van Marita van der Vyfer se boek. Ek het dit werklik baie geniet, en ook ñ paar knop in die keel oomblikke saam met die skrywer beleef.

Almal het àltyd ñ storie, diè verhaal is iets om te beleef. Ek sal graag nóg ñ paar hoofstukke baie waardeer.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

1 person found this helpful

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Die Blou van Onthou

Dis ‘n wonderlike boek..... mooi storie met ‘n bevredigende, dog ietwat voorspelbare einde.

AnnaMart lees dit meesterlik voor, sy het eenvoudig al die karakters laat lewe. Ek kon net nie ophou luister nie.

Knap gedaan! Ek het wonderlike herinneringe van ‘n vakansie in Portugal, ongemaklike onthou van die donker geskiedenis van ons land, alles dinge wat die boek toeganklik maak. Maar bowenal, die hoorbeeld........Luisterboeke is nog nuut vir my, veral in Afrikaans, maar ek is nou heeltemaal omgekoop!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Onbeskryflik!

Laat jou verlang na dae lank verby, sonder dat ekself daardie dae geken het. Historiese menswees deurweef met hedendaagse uitdagings.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Ongelooflik!!!!!!

Absoluut fantasties!!!!
Jy ervaar jou eie lewe deur die woorde, die rede hoekom trane sommer net so begin loop terwyl ek geluister het. Dankie Marita en Anna-Mart.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Hoe blou is dié blou van onthou

Dalk omdat ek myself gevind het in Lisbon, Coimbra, Porto, Aveiro , Obidos en Sintra , is dit hiekom ek my so kon inlewe in hierdie boek. my storie is veel anders maar ek is dit eens met die skryfster dat daar 'n diep melankoliese en magiese betekenis en bekentenis in Portugal is. Die Azulejos- die kleure van Portugal, die verweerde traan gewaste murasies, die mense. Annamart is een op haar eie - sy het 'n bekorende stem en deur na haar te luister het sy my teruggeneem na Lisboa en die plekke wat daarop volg. ek kon nie verstaan hoekom ek juis vrede en aanvaarding in Portugal gevind het nie- op 'n solo trip- 12maande want dit is langer a 1 jaar- na my Gareth se afsterwe. Hierdie voorlesing en storielyn is dus vir my 'n persoonlike terugkeer na wat ek na my terugkeer van Portugal verwys het as my sabbatical. Ek gaan my huis versier met my Azulejos- die bekoring van Portugal.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

1 person found this helpful

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Hartverskeurend mooi

Boeiend van begin tot einde. Anna-Mart se voorlesing maak jou deel van die storie, van die beste ooit!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

1 person found this helpful

  • Overall
    4 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    3 out of 5 stars

Best narrator

The story was good but the narrator was fantastic. She made the characters come alive and it was easy to follow the story. The characters sounded authentic.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

A life cycle of love

This story takes you from one generation to the next, making you remember your own experiences during the different pockets of time and history. Anna-Mart's performance (because it was not just reading) was nothing but exceptional.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    4 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    3 out of 5 stars

Slow start Great finish

Struggled to get " into " the book but it was worth it in the end

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    3 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    4 out of 5 stars

none

10 out of 10 for the Narator
It was pure pleasure to listen to her

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!