Die verevrou Audiolibro Por Jan van Tonder arte de portada

Die verevrou

Vista previa

Obtén 30 días de Standard gratis

$8.99 al mes después de que termine la prueba. Cancela en cualquier momento
Pruébalo por $0.00
Más opciones de compra
Compra ahora por $12.26

Compra ahora por $12.26

Liora word groot op 'n volstruisplaas in Algerië. Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, 'n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums. Maar onrus bou op in Algerië, en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. Ná jare in Parys kom Liora in die Klein-Karoo aan, op soek na haar oom Moshe. Haar lewe word opnuut omgedop, en weer, nes in haar jeug, lê daar 'n grens voor haar wat sy moet oor.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Jan van Tonder (P)2019 Human & Rousseau
Género Ficción Mayoría de Edad
Todas las estrellas
Más relevante
Die boek is op plekke skokkend en dan ook baie hartseer. Die einde was onverwags! Dis nie n “happy” boek nie, maar baie boeiend. Sal dit aanbeveel.

Aangrypende verhaal

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.