Die laaste kanariegeel notaboek [The Last Canary Yellow Notebook] Audiobook By Anchien Troskie cover art

Die laaste kanariegeel notaboek [The Last Canary Yellow Notebook]

Preview
Try for $0.00
Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Unlimited access to our all-you-can listen catalog of 150K+ audiobooks and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Die laaste kanariegeel notaboek [The Last Canary Yellow Notebook]

By: Anchien Troskie
Narrated by: Antoinette Louw
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $12.26

Buy for $12.26

Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete, én verloor sy haar hart.

Die laaste kanariegeel notaboek is die jongste roman uit die pen van blitsverkoperskrywer Anchien Troskie. Niks is ooit soos dit lyk op die oppervlak nie, besef ’n mens weer met die lees van hierdie aangrypende storie binne 'n storie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Anchien Troskie (P)2024 Human & Rousseau
Coming of Age Genre Fiction Historical Fiction

People who viewed this also viewed...

Al wat tel Audiobook By Irma Venter cover art
Al wat tel By: Irma Venter
All stars
Most relevant
Ek dink die is ʼn uitstekende, bybly storie. Een van die bestes wat ek in ʼn lang tyd gehoor het.

Briljant

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Antoinette se voorlesing pas absoluut by Anchien se skryfstyl. Aangrypende storie, aangrypende voorlesing. Wel gedaan, Anchien!

Aangrypend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

My emosies was 'n warboel, soveel dat ek skoon ontsteld en huilerig was die een dag, net om te besef dat dit die die audioboek is wat my so ontstel het....wat sekerlik maak dat 'n boek goed is- as dit jou emosies in 'n storm laat ontaard!

Ek is so trots dat Afrikaanse boeke nog so goed is!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Dat mense so wreed kan wees en n ander soveel leed kan aandoen verstom my. Baie goed geskryf en voorgedra. My weer laat besef dat mens nooit weet wat in ander mense se huise aangaan nie

Uitstekend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.