Bitter heuning Audiolibro Por Hermione Suttner, RSG arte de portada

Bitter heuning

Vista previa

Obtén 30 días de Standard gratis

$8.99 al mes después de que termine la prueba. Cancela en cualquier momento
Pruébalo por $0.00
Más opciones de compra
Compra ahora por $12.95

Compra ahora por $12.95

"Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see.” So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ʼn Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is ʼn onverbiddelike man en dikwels onredelik.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2015 NB Publishers (P)2015 NB Publishers
Ficción Literaria Género Ficción
Todas las estrellas
Más relevante
Die is n pragtige verhaal. Sou nog ure verder kon luister. Die ongelooflike swaar kry en hartseer maar opstaan en aangaan is so mooi uitgebeeld. Die hemel en hel op aarde. Hoe fantastiew isdie wonder en mooi van die natuur nie uitgebeeld nie. Die mooi Afrikaanse name... en so mooi voorgelees.

sjoe wat n ervaring!

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Wat sal 'n mens sê van 'n storie wat jou terug neem na voorgeskrewe boeke 45 of 50 jaar terug. Wat jou laat onthou van name soos Jochem van Bruggen. 'n Boek wat jy voel asof jy dit nie wou lees nie maar of jy dit moes lees... en as jy eers begin... kan jy dit nie los nie.

Nou ja?

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

‘n Tragiese, hartverskeurende verhaal. Hou die sneesdoekies naby. Dit is werklik die moeite werd om te luister.

Tragies, dog mooi

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Ek was dol oor die leser se stem en voorleesing. Die storie is aangrypend en bittersoet. Ai, ek wens all stories Kan so mooi wees.

Fantasies en aangrypend

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Die boek is in keurige taal geskryf en ek het saam gelag en gehuil. Ek vereenselwig my met die hoofkarakter en moet die skrywer gelukwens met n puik boek

Puik verhaal.

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Ver más opiniones