Tert se Kersstorie Podcast Por  arte de portada

Tert se Kersstorie

Tert se Kersstorie

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

Kersfees is daardie een tyd van die jaar wanneer die gewone mens op soek is na hoop, en selfs al is dit deur die deel van 'n ervaring, of 'n mooi verhaal, die voorreg om omring met jou geliefdes te wees, is #Kersfees daardie een tyd elke jaar wanneer jy "memories" moet maak.

Dit maak my regtig hartseer as ek dink dat daar mense is wat op Kersdag alleen is.

Herman du Plessis het met 'n besondere storie vorendag gekom, en hy het ook goedgunstig toegestem dat ek dit vir hierdie episode mag gebruik. Daarmee saam het Jannie du Toit ook ingestem dat ek van sy musiek in hierdie episode mag gebruik. Carin, my vrou, het die storie voorgelees.

Ek hoop jy gaan dit ook geniet.

Jy kan Herman se webblad besoek by www.celtislandscaping.co.za en Jannie se webadres is www.janniedutoit.com


#Afrikaans #Kersfees #Potgooi #Potsending #KomOnsKuier #JannieDuToit #HermanDuPlessis #Musiek #AfrikaanseMusiek


Todavía no hay opiniones