TOBIE CRONJÉ Podcast Por  arte de portada

TOBIE CRONJÉ

TOBIE CRONJÉ

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

OFERTA POR TIEMPO LIMITADO | Obtén 3 meses por US$0.99 al mes

$14.95/mes despues- se aplican términos.

Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.

Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees!

Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders.

Hy het vreeslik baie KENnis en die man is gewoond aand 'n applous. So kom ons sit ons hande bymekaar in 'n Namaste posisie vir die Zensational Tobie Cronjé!

Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm

Todavía no hay opiniones