• Reuse en skimme

  • Jan 19 2024
  • Duración: 30 m
  • Podcast
  • Resumen

  • Ek hoop jy geniet hierdie een. Een episode was toe te kort om oor reuse in die Bybel te gesels. Weereens, laatweet gerus wat jy dink. Soos ek in die episode ook noem, ek het weer baie staatgemaak op Michael Heiser se boek, The Unseen Realm. Maar ek het ook probeer om so bietjie verder te gaan op plekke as hy. Ek maak ook nogal baie indirek staat op Haunted Cosmos. Jy kan gerus na daai ouens gaan luister! Musiek: Miguel Johnson, Evan King, Makai Symphony.

    Más Menos
adbl_web_global_use_to_activate_webcro805_stickypopup

Lo que los oyentes dicen sobre Reuse en skimme

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.