Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi) Podcast Por Magda Ehlers arte de portada

Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)

Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)

De: Magda Ehlers
Escúchala gratis

Waardevolle opvoedkundige inligting vir ouers en opvoeders van jong kinders in Afrikaans.© 2025 Pleasant Memories Education (Afrikaanse Opvoedkundige kinder potgooi)
Episodios
  • VOORDELE van hardop lees vir kinders, saam met Tippie in Afrikaans
    Jan 5 2025

    Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

    Hardop lees vir kinders in Afrikaans is so 'n belangrike vaardigheid, dat daar elke jaar, 'n internationale HARDOP LEES dag gehou word om bewustheid te bring oor die belangrikheid van hardop lees vir jou kind of vir jou kind wat reeds kan lees, om self hardop te lees.

    Die eerste deel van hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi lees ek 'n oulike boekie vir die kinders voor van ons eie liewe Tippie die olifant, wat gaan vis vang.

    Die tweede deel van die Afrikaanse Opvoedkundige potgooi, gesels ons met ouers en opvoeders oor die voordele wat hardop lees in Afrikaans vir jou kind/kleuter inhou.

    Baie dankie aan Tippie wat vir ons toestemming gegee het om hierdie boekie voor te lees. Tippie die olifant is 'n ongelooflike program om jou kind te help met lees en nog baie ander vaardighede te ontwikkel.
    Gaan loer gerus op Tippie se webblad vir meer inligting.
    https://curious-readers.com/

    🦋Opsoek na nog oulike Afrikaanse kinderstories? Klik die speellys hier onder. Lekker luister.
    https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=bQDQX8vussI3IxLA

    🦋Interaktiewe LUISTERSPELETJIES:
    https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft

    🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?

    🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
    🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
    🚀GRATIS!
    🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
    🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

    Support the show

    Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

    Más Menos
    13 m
  • Voorbereiding vir formele skrif - 25 PRAKTIESE idees vir ouers - Afrikaanse Potgooi
    Jan 3 2025

    Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

    Kinders moet eers speel, voordat hulle formeel kan skryf. Ons help vir mamma, juffrou en opvoeders 25 maklike aktiwiteite om te doen in hierdie Gratis Opvoedkundige Afrikaanse potgooi, om jou kind gereed te kry om met sukses handskrif aan te pak wanneer dit op sy tyd gebeur.

    💙Kyk ook uit vir ons ander Afrikaanse Kinder Video's wat jou kind gaan help om handskrif aan te pak met sukses.
    https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043h6ITzyA6xOxAdLeZrrNyj-&si=GUOEWLhNWGHK8Hcz

    💙Is jy opsoek na 'n perfekte plakkaat en/of T-hemp om jou kind te kan help met hulle potloodgreep? Klik op die skakel en kry joune sommer vandag.
    https://www.teacharesources.com/product/potloodgreep-plakkaat-en-t-hemp-skakel/

    💙POTLOODGREEP T-hemp vir juffrou en opvoeders/terapeuter:
    https://www.teeprint.co.za/product/pleasant-memories-education-potloodgreep-hemp/

    🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?

    🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
    🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
    🚀GRATIS!
    🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
    🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

    Support the show

    Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

    Más Menos
    6 m
  • Hoe kan jy as ouer en opvoeder die meeste waarde kry uit ons Afrikaanse LEESPROGRAM vir jong kinders?
    Jan 1 2025

    Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

    Welkom by ons Afrikaanse opvoedkundige potgooi, waar ons ouers help om die meeste uit ons leesprogram vir jong kinders te haal. Ontdek hoe jy jou kind se leesvaardighede kan versterk en hul liefde vir boeke kan kweek. Bly ingeskakel vir praktiese wenke en raad om suksesvolle lesers te bou. Afrikaanse opvoedkundige podcast.

    🌈Gaan kyk gerus na die vollgedige Afrikaanse Opvoedkundige video wat jou gaan raad gee, visueel , oor hoe om die maksimum waarde te kry uit ons Afrikaanse Opvoedkundige LEESPROGRAM vir jong kinders.
    https://youtu.be/jNTe1LnELg4

    🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?

    🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
    🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
    🚀GRATIS!
    🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
    🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

    Volg ons:

    🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com

    🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

    🌻 FACEBOOK page: https://www.facebook.com/IcanMagdaEhlers

    🌻 FACEBOOK BLOG: https://www.facebook.com/share/g/zQvR9xpEymrANjZN/?mibextid=A7sQZp

    🌻 INSTAGRAM: https://www.instagram.com/pme_kindervideos?igsh=MXNsOGV0c2hsdDduYQ==

    🌻 SPOTIFY: https://open.spotify.com/show/2HCQq6gVfXtPZTLVJtQawl?si=fP7Ep76WRv-dmVvN-6KpGw

    🌻 THREADS: https://www.threads.net/@pme_kindervideos

    🌻 TikTok https://www.tiktok.com/@pme_kindervideos?_t=8q9HCEEcxRV&_r=1

    🌻 X (Twitter) https://x.com/MemoriesI14710?t=g6X2swASTYVAeG-lrWAHRw&s=03

    🌻 (TEACHA): https://www.teacharesources.com/seller/i-can-ek-kan-pleasant-memories-for-educators/

    Support the show

    Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

    Más Menos
    9 m
Todavía no hay opiniones