My Neus in jou Besigheid Podcast Por Afrikaans.Radio arte de portada

My Neus in jou Besigheid

My Neus in jou Besigheid

De: Afrikaans.Radio
Escúchala gratis

Acerca de esta escucha

Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer. Druk jou neus in die wêreld van denkers!Afrikaans.Radio Economía
Episodios
  • Robert Wilke
    Jun 26 2023
    In my Neus in jou Besigheid gesels Colene met een van Travel with Flair (TWF) se stigterslede, Robert Wilke. As wêreldreisiger gesels hul oor familie, reis, die belangrikheid van ‘n gesonde besigheids kultuur en wat Suid-Afrika steeds “huis” maak vir die wêreldburger en boerseun van die Vrystaat en Pretoria. Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
    Más Menos
    50 m
  • Rian van Heerden
    Jun 12 2023
    Colene gesels met Rian van Heerden oor sy skugter kinderjare tot een van die meeste bekendste gesigte op TV en stemme op Radio. Aan positiewe kompleksiteit het Rian geen te kort nie en sit daad aan elke idee en kry die beste uit elke persoon wat sy pad kruis. Rian skuif grense in die fisiese wêreld en ook in die denke van mense – you either love him or hate him! Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
    Más Menos
    55 m
  • Izak du Plessis
    May 29 2023
    Colene gesels met Izak du Plessis oor sy lewensreis van regs student na dominee na sosatie sjef na toekennings bekroonde radio en TV uitsaaier. Aan kleurvolle ervarings het Izak geen tekort nie, en hy deel sy hoogte en laagtepunte met rou eerlikheid. Ons gesels ook oor die skryf van sy Boere verneuker stories, en sy “liberal turn” en hoe hy nou voel oor sy herkoms. Gooi vir jou ‘n lekker glas rooi, en kom reis saam deur die denke van die destydse “kroeg dominee”. Nuuspod · Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
    Más Menos
    38 m
adbl_web_global_use_to_activate_webcro805_stickypopup
Todavía no hay opiniones