Moenie klets en “kwebbel” nie. Bid reg! | Stephan Joubert Podcast Por  arte de portada

Moenie klets en “kwebbel” nie. Bid reg! | Stephan Joubert

Moenie klets en “kwebbel” nie. Bid reg! | Stephan Joubert

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

Is jou gebede net nog een item op jou to-dolys? Of raak jy regtig stil genoeg om met God te praat – en Hom te hoor? Kuier saam met Stephan Joubert en hoor hoe gebed méér as woorde is. Dis nie kletsery met God nie.

Todavía no hay opiniones