Mierspoortjies Podcast Por Anton arte de portada

Mierspoortjies

Mierspoortjies

De: Anton
Escúchala gratis

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!Anton Literatura y Ficción
Episodios
  • Waar is Koala?
    Mar 27 2026

    Wallabie is opsoek na sy beste vriend. Waar kan hy wees?

    Más Menos
    9 m
  • Trojan se Zebra
    Mar 23 2026

    Koning Leeu moet n plan maak om n klomp diere te red van die wilddiewe.

    Más Menos
    11 m
  • Strikkie die speurder
    Mar 19 2026

    Strikkie sien vreemde voorwerpe in die woud. Wat kan dit wees?

    Más Menos
    11 m
Todas las estrellas
Más relevante
my kinders is mal oor die stories vreeslik lekker om te luister as ons ry

lekker stories

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.