• Mier Spoortjies

  • De: Anton
  • Podcast
  • Resumen

  • Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
    Anton
    Más Menos
Episodios
  • Boer Stefaans en die T-rex
    Jun 9 2024
    'n Aardbewing veroorsaak dat n Dinosourus op die plaas beland. Hoe gaan hulle hom weer terug kry waar hy hoort?
    Más Menos
    11 m
  • Wat storm deur die woud?
    Jun 6 2024
    Die diere in die oerwoud skrik wakker met 'n dier wat deur die woud storm en skree. Wat kan dit wees?
    Más Menos
    9 m
  • Drie meerkatte en Antartika
    Jun 4 2024
    Drie meerkatte wil die wêreld sien en beland eerste op Antartika. Dink julle hulle het dit geniet?
    Más Menos
    9 m

Lo que los oyentes dicen sobre Mier Spoortjies

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.