Mevrou skinder oor wat op die Whatsapp groepies gesê word Podcast Por  arte de portada

Mevrou skinder oor wat op die Whatsapp groepies gesê word

Mevrou skinder oor wat op die Whatsapp groepies gesê word

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo
Mevrou het met ’n skok agter gekom dat haar gesin van drie nie hulle eie Whatsapp groepie het nie! Hoeveel Whatsapp groepies moet mens hê en wanneer kan jy maar jouself afhaal en die groepie toemaak? Gerda de Sousa en Dianne Broodryk delf in die status van hulle Whatsapps in om te probeer vasstel wanneer ’n Whatsapp groep die moeite werd is om te hou en wanneer mens jouself eerder maar moet verwyder …. Podcast page on Jacaranda FM's website
Todavía no hay opiniones