Mevrou se wenke vir die wenners Podcast Por  arte de portada

Mevrou se wenke vir die wenners

Mevrou se wenke vir die wenners

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo
OFERTA POR TIEMPO LIMITADO. Obtén 3 meses por US$0.99 al mes. Obtén esta oferta.
Die seisoen vir toekennings aande en werks funksies het aangebreek en die Mevrouens voel hulle het nou genoeg praktiese wenke in hulle handsakke vir dié somtyds baie lang aangeleenthede. Watter skoene en hoe om te verseker jy is eerste in die ry vir die buffet is maar van die kosbare brokkies inligting wat hulle gratis uitdeel. Mevrou Mevrou is net laas week bekroon met ’n brons toekenning by die Wesbank New Generations toekennings en dis daar waar Gerda de Sousa en Dianne Broodryk voel hulle die nodige laast bietjie ondervinding opgedoen het vir als wat jy moet weet om ’n toekennings funksie soos ’n wenner te oorleef.
*In die foto saam met die Mevrouens, is die vervaardiger van hierdie bekroonde potgooi, die ere Meneer Ethan Baird – en natuurlik, hulle toekenning!* Podcast page on Jacaranda FM's website
Todavía no hay opiniones