Mevrou kry die appel onder die stamboom Podcast Por  arte de portada

Mevrou kry die appel onder die stamboom

Mevrou kry die appel onder die stamboom

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo
Mevrou is besig om te soek na die appel in die lang gras onder die ou familie boom. Daar is niks lekkerder as om te gaan kyk hoe die voorgeslagte gelyk het nie – daai ou swart-en-wit fotos wat jou meer leer oor waar jy vandaan kom. Maar daarmee saam vloed die herinneringe terug en voor hulle dit kon keer, ook die trane. Die nostalgie laat Gerda de Sousa en Dianne Broodryk sommer huil en lag op dieselfde tyd ……. Podcast page on Jacaranda FM's website
Todavía no hay opiniones