Mevrou is nie 'n klip vir 'n winskopie nie Podcast Por  arte de portada

Mevrou is nie 'n klip vir 'n winskopie nie

Mevrou is nie 'n klip vir 'n winskopie nie

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

Acerca de esta escucha

Mevrou staan nie terug as daar ’n goeie uitverkoping is nie, en hierdie is die week vir winskopies! Van Kersfees persente tot huishoudelike skoonmaak middels, dis als op die lysies vir wanneer die winkels oopmaak vir Black Friday. Daar is egter een groot vrees vir Gerda de Sousa en Dianne Broodryk: daai pragtige paar skoene wat sy reeds gekoop het, is nou op die 50% afslag. Podcast page on Jacaranda FM's website
Todavía no hay opiniones