IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?  Por  arte de portada

IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?

De: The New Life Mission
  • Resumen

  • Tussen die baie Christelike boeke wat in die wêreld verskyn wat verduidelik “hoe om wedergebore te word”, is hierdie die heel eerste boek wat die Evangelie van die water en die Gees verkondig in streng ooreenstemming met die Heilige Skrif. Daar is geen mens op aarde wat in die Koninkryk van die Hemel toegelaat sal word, sonder om waarlik wedergebore te word deur die water en Gees nie. Om waarlik wedergebore te word moet ‘n sondaar vrygespreek word van alle sonde, en dit is slegs moontlik om in beide die doop van Jesus en in Sy bloed aan die Kruis te glo. Laat ons nou met geloof in die Evangelie van die water en die Gees toegang tot die Koningryk van die Hemel te kry as die regverdiges in wie geen sonde gevind is nie.
    © 2010 by Hephzibah Publishing House
    Más Menos
Episodios
  • 1. Ons moet Eers Ons Sonde Erken Voordat Ons Verlos Kan word (Markus 7:7-8, Markus 7:20-23)
    Oct 14 2023

    Eerstens wil ek sonde definieer. Daar is sonde wat God definieer en daar is sonde wat die mens definieer. Die woord sonde is afkomstig van ‘n Griekse woord ‘hamartia’, wat beteken ‘om die teiken te mis.’ Met ander woorde dit is om dinge verkeerd te doen. Dit is ‘n sonde om die gebooie en verbooie van God te ongehoorsaam. Laat ons nou die mensdom se mening van sonde bekyk.

     

    https://www.bjnewlife.org/ 

    https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

    https://www.facebook.com/shin.john.35 

    Más Menos
    30 m
  • 2. Die Mens Is As Sondaar Gebore (Markus 7:20-23)
    Oct 14 2023

    Eerstens wil ek u ʼn vraag vra: Hoe beskou u, uself? Dink u, u is goed of sleg? Wat dink u?
    Alle mense leef onder hulle eie illusies. U mag nie uself so sleg beskou nie, of, nie so goed beskou nie.
    Wie dink u sal ʼn beter lewe van geloof lei? Sal dit die een wees wat homself beskou as goed, of die een wat homself as sleg beskou?

     

    https://www.bjnewlife.org/ 

    https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

    https://www.facebook.com/shin.john.35 

    Más Menos
    21 m
  • 3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red? (Lukas 10:25-30)
    Oct 14 2023

    Lukas 10:28, “Doen dit, en jy sal lewe.”
    Mense leef met baie verkeerde illusies. Dit blyk asof hulle baie swak op hierdie gebied is. Dit blyk ook asof hulle intelligent is, maar word maklik bedrieg en bly onbewus van hul bose natuur. Ons is gebore sonder om te weet wie ons werklik is, en lewe net soos dit ons pas. Die feit is dat mense nie hul self ken nie, maar die Bybel vertel duidelik aan ons dat ons sondaars is.
    Mense praat oor die algemeen van hul sonde, en dit blyk asof hulle onbekwaam is om iets daaraan te doen. Nogtans beskou hulle hulself as goed en hulle spog met hul ‘goeie werke.’

     

    https://www.bjnewlife.org/ 

    https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

    https://www.facebook.com/shin.john.35 

    Más Menos
    42 m

Lo que los oyentes dicen sobre IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.