Geloof se lig is nie 'n las nie | Pierre Engelbrecht Podcast Por  arte de portada

Geloof se lig is nie 'n las nie | Pierre Engelbrecht

Geloof se lig is nie 'n las nie | Pierre Engelbrecht

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo
Dalk is jy moeg, want jy dra dinge wat nie joune is nie. In Galasiërs 6 wys Paulus ons die pad na ware geestelike lig:
  • Help die wat val — maar met sagtheid.
  • Dra mekaar se seerkry — nie mekaar se verantwoordelikhede nie.
  • Leef die liefde — maar moenie iemand anders se geloofslewe oorvat nie.
Ons kuier saam met Pierre Engelbrecht vanuit Galasiërs 6:1-10 en ontdek ons hoe om lig te wees vir die wêreld, sonder om onder die las van ander se lewens ineen te stort.
Todavía no hay opiniones