Ep2 - Hoe bly ek in Jesus? - Behou jou konneksie met Sy Woord Podcast Por  arte de portada

Ep2 - Hoe bly ek in Jesus? - Behou jou konneksie met Sy Woord

Ep2 - Hoe bly ek in Jesus? - Behou jou konneksie met Sy Woord

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

Ons het 'n verantwoordelikheid om ons konneksie met Jesus te behou. In Joh 15:5 sê Jesus self "Wie IN My bly, en Ek IN hom, hy sal veel vrug dra" Ons het 'n verantwoordelikheid om IN Hom te bly. Maar hoe lyk dit? Dit begin alles by Sy Woord. Ons moet ons konneksie met Sy Woord behou!

Todavía no hay opiniones