Die woorde wat ons eet Podcast Por  arte de portada

Die woorde wat ons eet

Die woorde wat ons eet

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

Acerca de esta escucha

hierdie episode was inspireer deur die gedagte..." wat gebeur in my brein as ek lees?"
Ek vertel wat ek gelees het sonder om te tegnies te raak en deel ook woorde van almal wat hulle antwoorde ingestuur het.
Dankie!!! Julle is presteerders!
Ek lees ook woorde van:
@_my_denke
@geelchaos
@_anonieme_verse_
Geniet dit!

Todavía no hay opiniones