Episodios

  • 8. Mystery opgelos (end)
    Nov 26 2025

    Die mystery is opgelos, iemand word dood geskiet, en iemand word gevang en toe gesluit.

    Más Menos
    10 m
  • 7. Greg is terug
    Nov 25 2025

    Die 40s party gaan aan maar daar kom n twist. Greg is terug, kom ons hoop hy kom uit met die waarheid.

    Más Menos
    6 m
  • 6. Die 40s Party
    Nov 25 2025

    Die klomp hou n 40s party om Greg te lok maar in intussen in word iemand vermoor en iemand word van die trappe af gestamp.

    Más Menos
    6 m
  • 5. Greg
    Nov 25 2025

    Greg is terug in die prentjie en Junior konfronteer hom oor hoe hy Tante frieda ken

    Más Menos
    6 m
  • 4. Brandon is weg
    Nov 24 2025

    Iemand gryp Brandon terwyl hy in die huis is, tot almal se verbasend wie dit is, Junior en Chris sien iemand by die perde stalle

    Más Menos
    7 m
  • 3. Die tape van Tante Frieda
    Nov 23 2025

    Die familie ondek n geheim op die DVD wat tante Frieda vir hulle gelos het, Watse geheom los sy op die DVD?

    Más Menos
    10 m
  • 2. Die Digbundel
    Nov 23 2025

    Iemand is vermoor maar hulle weet nie wie dit was nie, intussen is daar 'n digbundel wat hulle nie kan oop kry nie en moet die huis deur soek vir die sleutel, toe hulke die sleutel kry is daar nog geheime.

    Más Menos
    7 m
  • 1. Die moord van Tante Frieda
    Nov 23 2025

    in the first episode the family is getting together to find out who murdered there aunt, bit a cop arrive as well.

    Más Menos
    9 m