Die kruis - daar is my huis. Daar is my nuwe volk | Stephan Joubert Podcast Por  arte de portada

Die kruis - daar is my huis. Daar is my nuwe volk | Stephan Joubert

Die kruis - daar is my huis. Daar is my nuwe volk | Stephan Joubert

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

Die kruis – daar is my huis. Daar is my nuwe volk.

Stephan Joubert neem ons op ’n reis na die hart van ons geloof: die kruis.

Dis nie net ’n simbool van lyding nie – dis die plek waar ons nuwe identiteit begin. Waar ’n nuwe volk gevorm word.

#eKerkLewendig #KruisIsMyHuis #NuweVolk

Todavía no hay opiniones