CaseCast  Por  arte de portada

CaseCast

De: Jacques Basson
  • Resumen

  • Case IH het vroeër vanjaar ’n Tegnologie-seminaar op Dullstroom aangebied. Die paneel het ingesluit prof. Ferdi Meyer (Besturende direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid), dr. Theo de Jager (President, Wêreld Landbou-organisasie), Tony Esmeraldo (Besigheidsdirekteur, Corteva) en Derek Mathews (Voorsitter, Graan SA), en die onderwerp onder bespreking was die rol wat tegnologie kan speel om Suid-Afrikaanse boere meer volhoubaar te maak. Volgens Jacques Taylor, Besturende Direkteur van Case IH, was die doel van die seminaar om ’n platform te skep vir die industrie om met mekaar te gesels, terwyl Federico Bellotto (CNH Industrial) bygevoeg het dat dit ’n inisiatief is om nader aan die verbruiker te beweeg.
    Jacques Basson
    Más Menos
Episodios
  • Episode 3: Agri Tegnologie-seminaar
    Aug 23 2022
    Case IH het vroeër vanjaar ’n Tegnologie-seminaar op Dullstroom aangebied. Die paneel het ingesluit prof. Ferdi Meyer (Besturende direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid), dr. Theo de Jager (President, Wêreld Landbou-organisasie), Tony Esmeraldo (Besigheidsdirekteur, Corteva) en Derek Mathews (Voorsitter, Graan SA), en die onderwerp onder bespreking was die rol wat tegnologie kan speel om Suid-Afrikaanse boere meer volhoubaar te maak. Volgens Jacques Taylor, Besturende Direkteur van Case IH, was die doel van die seminaar om ’n platform te skep vir die industrie om met mekaar te gesels, terwyl Federico Bellotto (CNH Industrial) bygevoeg het dat dit ’n inisiatief is om nader aan die verbruiker te beweeg. In Episode 2 verskuif die fokus na die naspeurbaarheid van produkte, en die rol wat tegnologie daarin vervul, asook die multi-dissiplinêre benadering wat boerdery in die toekoms gaan verg.
    Más Menos
    55 m
  • Episode 2: Agri Tegnologie-seminaar

    52 m
  • Episode 1: Agri Tegnologie-seminaar
    Aug 23 2022
    Case IH het vroeër vanjaar ’n Tegnologie-seminaar op Dullstroom aangebied. Die paneel het ingesluit prof. Ferdi Meyer (Besturende direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid), dr. Theo de Jager (President, Wêreld Landbou-organisasie), Tony Esmeraldo (Besigheidsdirekteur, Corteva) en Derek Mathews (Voorsitter, Graan SA), en die onderwerp onder bespreking was die rol wat tegnologie kan speel om Suid-Afrikaanse boere meer volhoubaar te maak. Volgens Jacques Taylor, Besturende Direkteur van Case IH, was die doel van die seminaar om ’n platform te skep vir die industrie om met mekaar te gesels, terwyl Federico Bellotto (CNH Industrial) bygevoeg het dat dit ’n inisiatief is om nader aan die verbruiker te beweeg. In Episode 1 bespreek die paneel internasionale tendense, asook die vraagstuk rondom hoe tegnologie meer bekostigbaar gemaak kan word vir die gemiddelde boer.
    Más Menos
    44 m

Lo que los oyentes dicen sobre CaseCast

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.