Bizskoops - 5 Maart 2026 Podcast Por  arte de portada

Bizskoops - 5 Maart 2026

Bizskoops - 5 Maart 2026

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo
Op hierdie week se Bizskoops: Midde-Oosterse spanning verhoog Brent-ru-oliepryse en verswak die rand, wat SA-koersverlagings bedreig. Die JSE bereik rekordwinste!

Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die positiewe begroting van die minister van Finansies, Enoch Godongwana.

Professor Waldo Krugell ontleed die gevolge van die konflik tussen die VSA, Israel en Iran vir globale en plaaslike ekonomieë.

Die hoof kommersiële beampte by Damisa, Thomas Pinter, onthul dat multi-geldeenheid fiat/kripto sake-doeltreffendheid verhoog.

Dorothy Mabuza, die uitvoerende hoof van die Gauteng Vervoerowerheid (TAG), gesels oor naatlose provinsie-wye koördinering en gesentraliseerde kaartjieverkope.
Todavía no hay opiniones