BYBELSKOOL Deel 1 | Die Gees begin die storie Podcast Por  arte de portada

BYBELSKOOL Deel 1 | Die Gees begin die storie

BYBELSKOOL Deel 1 | Die Gees begin die storie

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo
OFERTA POR TIEMPO LIMITADO. Obtén 3 meses por US$0.99 al mes. Obtén esta oferta.

Die Gees vul waar jy leegloop: ’n Reis deur Handelinge

Voel jou tenk leeg teen die einde van die jaar? Kom ontdek saam met Pierre Engelbrecht hoe die boek Handelinge wys dat God se Gees ons vul en lei.

Datums: Woensdae 5, 12 & 19 November

Sessie 1: Die Gees begin die storie Sessie 2: Die Gees breek grense oop Sessie 3: Die Gees stuur en lei die kerk

Almal is welkom!

#eKerk #eKerkLewendig #Bybelskool

Todavía no hay opiniones