#7 Die Feminis Podcast Por  arte de portada

#7 Die Feminis

#7 Die Feminis

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo
Azille Coetzee is ’n postdoktorale navorser in gender en dekolonisasie aan Universiteit Stellenbosch by die Sentrum vir Historiese Trauma en Transformasie. Sy het ’n PhD in filosofie van die Vrije Universiteit van Amsterdam en Universiteit Stellenbosch. Sy is die skrywer van In my vel (Tafelberg), ’n memoir oor witheid en Afrikaans-wees. Haar navorsing is in verskeie internasionale feministiese joernale gepubliseer en sy skryf soms vir plaaslike Afrikaanse publikasies soos Vrye Weekblad, Litnet en Rapport. The Castery · Wat Gaan Aan? · Azille Coetzee
Todavía no hay opiniones