#5 Magic Mushrooms Podcast Por  arte de portada

#5 Magic Mushrooms

#5 Magic Mushrooms

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

OFERTA POR TIEMPO LIMITADO | Obtén 3 meses por US$0.99 al mes

$14.95/mes despues- se aplican términos.
Ek het vir Anton van Rensburg by ’n “Magic Mushroom”-seremonie in 2018 ontmoet waar hy die fasiliteerder was, en daarna weer by die “Sacred Mushroom”-tent by AfrikaBurn in 2019. Daar het hy daaglikse gesprekke gelei oor die waarde en positiewe effek van hierdie magiese plant wat onder meer gebruik word as medisyne vir die aansienlike en volhoubare verbetering in angs, depressie en PTSD. Baie mense rapporteer ook dat dit hulle geestelike welstand en lewensgehalte verhoog. Dis ’n mondvol, I know...Maar kom luister saam waar ons gesels oor ’n vrou met die naam Monica Cromhout; die seremonies self; die rol van ’n “watcher”; set en setting; en die belangrikste – die moets en moenies. Volksvreemd? You betcha! The Castery · Wat Gaan Aan?
Todavía no hay opiniones