#4 Die Mormoon Podcast Por  arte de portada

#4 Die Mormoon

#4 Die Mormoon

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo
Ek het heerlik gesels met Oom Paul Kruger. Hy is die Ringpresident van die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste dae. Ook bekend as die Mormoonse Kerk. Ek het baie vrae gehad oor die spesifieke gemeenskap en die geskiedenis daarvan. Hoe jy 'n sendeling word en natuurlik: The Book of Mormon. Daar word ook gepraat oor die miskonsepsies van die kerk en hoe dit hanteer word deur hulle. As jy meer wil weet oor hierdie geloof is jy by die regte plek. The Castery · Wat Gaan Aan?
Todavía no hay opiniones