20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA Podcast Por  arte de portada

20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA

20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA

Escúchala gratis

Ver detalles del espectáculo

Acerca de esta escucha

Ek gesels met Mmusi Maimane, voormalige leier van die Demokratiese Alliansie (DA), oor sy tydperk by die party en sy huidige rol en visie vir die toekoms na die komende nasionale en provinsiale verkiesings.

Maimane, wat bekend is vir sy kritiese sienings teenoor die huidige politieke landskap, deel sy insigte en planne vir sy betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse politiek buite die grense van die gevestigde groot partye.

*onderhoud in Engels NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
adbl_web_global_use_to_activate_webcro805_stickypopup
Todavía no hay opiniones