
Wielie Wielie Walie
No se pudo agregar al carrito
Add to Cart failed.
Error al Agregar a Lista de Deseos.
Error al eliminar de la lista de deseos.
Error al añadir a tu biblioteca
Error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast
$0.99/mes por los primeros 3 meses

Compra ahora por $13.00
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrado por:
-
Joanie Combrink
-
De:
-
Louise Smit
Acerca de esta escucha
Wielie Wielie Walie is nou ook as luisterboek beskikbaar!
Sarel Seemonster, Karel Kraai en die Kouse bly nou almal lekker in die Wielie Walieparkie, naby die Walieberge. Bennie Boekwurm, Bytjie en die Blomme woon ook daar, en Bennie lees nog aanmekaar vir die maatjies stories - hy is 'n slim wurm wat baie boeke in sy boektonnel het. Op 'n mooi dag kry hulle 'n nuwe maatjie - sy naam is Wagga Wagga Kwag en hy kom maak almal se lewe sommer ekstra vrolik. Kom sing en lag saam met al die uitgelate karakters in die stories - of jy nou vir Sarel en Karel-hulle van die televisiereeks onthou of hulle vir die eerste keer ontmoet,hulle sal sommer diep in jou hart inkruip.
Die stories, versies en liedjies is gebaseer op die bekende TV-reeks op SABC in die 80er jare, sowel as op die DVD met dieselfde naam wat onlangs vrygestel is.Illustrasies is helder en kleurvol en sal kleintjies sowel as hulle ouers bekoor.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2010 Louise Smit (P)2013 Human & RousseauLo que los oyentes dicen sobre Wielie Wielie Walie
Calificaciones medias de los clientesReseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.
-
Total
-
Ejecución
-
Historia
- annick
- 09-06-24
Kinders luister dit voos
Die kleintjies geniet dit baie. Hulle wil graag na Sarel Seemonster luister. Goedgekeur deur die 4-jarige.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Total
-
Ejecución
-
Historia
- Jacobus
- 02-20-14
'n TV program in boekvorm werk nie
The following review is in Afrikaans followed by a short English summary.
Bittermin Afrikaanssprekendes het sonder die TV-reeks 'Wielie Wielie Walie' groot geword. Dit is goeie herinneringe en nostalgie wat my beweeg het om hierdie luisterboek te koop. Ek was ook nuuskierig om te sien of Louise Smit daarin kon slaag om Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm van die kassie tussen die blaaie van 'n boek te laat lewe kry. Helaas dink ek nie dat sy dit reggekry het nie.
Eerder as om Wielie Walie vars te bedink, skryf sy maar net 'n televisie-episode vir 'n nuwe geslag kinders. Dit kos om opgevoer te word sou jy dit wou laat werk. Die inhoud is ongelukkig voorspelbaar en die storie is baie los en voel soos 'n losgetorringde bol gare.
Soos al NB Uitgewers se luisterboeke is die voorlesing van hoogstaande gehalte, maar dit kan nie die boek red nie. Jy moet 'n Wielie Walie bittereinder wees om hierdie luisterboek te waardeer.
[' Wielie Walie' was an successful Afrikaans TV program a an exceptionally long running children's series. Unfortunately the writer almost blindly duplicate the recipe she used to write the TV program itself. It's content is extremely shallow and disappointing. While the interpretative reading of the audiobook is top notch, the story doesn't do the voice of the interpretative reader justice. You must be a die-heard Wielie Walie fan to enjoy the book, otherwise you will probably be dead bored.]
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
esto le resultó útil a 1 persona