Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan
No se pudo agregar al carrito
Add to Cart failed.
Error al Agregar a Lista de Deseos.
Error al eliminar de la lista de deseos.
Error al añadir a tu biblioteca
Error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast
$0.99/mes por los primeros 3 meses

Compra ahora por $13.00
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrado por:
-
Deidre Wohouter
Acerca de esta escucha
Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan is uiteindelik ook as luisterboek beskikbaar!
Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is 'n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in 'n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets. Knersius is die speltoetser van 'n groot boekuitgewery. Soetlief is 'n gevaarlike spioen. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Hy is 'n avonturier, 'n uitvinder en 'n baie onvoorspelbare ou man. As hy nie iewers anders is nie, bly hy onder Huis Deurmekruis in ‘n soort kelderverdieping, waar hy allerhande interessante dinge doen en goeters uitvind in sy laboratorium. Sy brein is so groot en so besig dat dit vir hom moeilik is om aandag aan gewone dinge te gee. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy noem alle ingewikkelde goed "dinges". Hierdie boek vertel hoe Jannus en Kriek hulle oupa beter leer ken, en die storie van hulle eerste avontuur saam.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2013 Elizabeth Wasserman (P)2013 TafelbergLos oyentes también disfrutaron...
-
Huppelkind
- De: Wilhelm Otto Kühne
- Narrado por: Roelien Daneel
- Duración: 2 h y 1 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
’n Storie vertel, dit kón W.O. Kühne! Daarom dat sy Huppelkind-stories vandag nog onder ’n klein groepie klassieke Afrikaanse werke vir kinders gereken word. Sedert die eerste Huppel-boek in 1958 verskyn het, was hulle gunstelinge. Hierdie versamelbundel, met illustrasies deur die bekroonde Alida Bothma, sal sorg dat ook vandag se kinders die tydlose bekoring van Huppelkind en sy maats kan leer ken.
-
In die land van pamperlang
- De: Linda Rode
- Narrado por: Roelien Daneel, Anrich Herbst, Susanne Beyers
- Duración: 1 h y 55 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Dié bundel met klassieke verhale vir kleintjies is nou ook as luisterboek beskikbaar!'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a.
De: Linda Rode
-
Dinge Wat Ek Nie Van Skape Geweet Het Nie
- De: Jaco Jacobs
- Narrado por: Heino du Plessis
- Duración: 2 h y 52 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
ñ Eksentrieke ouma. ñ Hardekwas tiener. ñ Road trip deur die Karoo. ñ gesteelde skaap. ñ Onvergeetlike avontuur. Hierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak. Vervaardig en opgeneem by Boomroc Studio van die Pionier Drukkery. Voorgelees deur Heino du Plessis.
De: Jaco Jacobs
-
Oupa Zombie
- De: Jaco Jacobs
- Narrado por: Jaco Jacobs
- Duración: 2 h y 49 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor...BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry!
-
-
Hoe fun it is
- De Anonymous User en 02-07-25
De: Jaco Jacobs
-
n Goeie dag vir Boomklim [A Good Day for Tree Climbing]
- De: Jaco Jacobs
- Narrado por: De Klerk Oelofse
- Duración: 2 h y 24 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word....
-
-
vir 13+
- De Anonymous User en 06-07-22
De: Jaco Jacobs
-
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
- De: Mrs Marita Van der Vyver
- Narrado por: Martelize Kolver
- Duración: 5 h y 8 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Nou is hierdie bekende boek en film ook as luisterboek beskikbaar! Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam “Hanna Hoekom” kry. Op ’n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ’n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ’n gay biologiese pa, ’n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie!