Stoepsit Potgooi  By  cover art

Stoepsit Potgooi

By: Wian Esterhuizen & Leon Engelbrecht
  • Summary

  • Welkom op ons Stoep. Op ons Stoep glo ons in musiek. Ons glo in woorde. Ons glo in Afrikaans. Ons glo in geselskap.Ons luister die musiek wat jy nie noodwendig op radio sal hoor nie. Ons gesels oor die dinge waaroor jy nie noodwendig aan die eetkamertafel gesels nie. Ons drink die rooiwyn en bier wat lekkerder smaak as jy dit laataand langs 'n vuur drink saam die mense vir wie jy lief is.
    © 2023 Stoepsit Potgooi
    Show more Show less
Episodes
  • Opinies & Onkunde 1
    May 28 2022

    Welkom by Opinies & Onkunde 1!

    Dis 'n koue, donker laataand op die Stoep, en dinge ruk bietjie handuit op die Stoep. Wian en Leon probeer om een of twee global debates op te los, maar verval in 'n donker gat van ranting en stry oor die een onderwerp wat die mag het om die Stoep te kelder: Wat is beter? Wyn... of bier?

    Dis haar verjaarsdagmaand! Baie geluk, Hilde! Ons ongelooflike Stoepsit kuns word soos altyd gemaak deur Ineffable Digital Designs.

    Trek 'n stoel nader, en Welkom Op Ons Stoep.

    Tema Musiek: Infraction - Holiday

    Show more Show less
    1 hr and 1 min
  • Spookasem & Roller Coasters: Deel 2
    May 14 2022

    Welkom by Spookasem & Roller Coasters Deel 2!

    Dis Deel 2 van Spookasem & Roller Coasters en Wian en Leon gesels oor die "ander kant" van spoke, geeste, poltergeists, Van Hings, Uniondale en alles anders para-normaal.

    As jy 'n bydrae wil lewe op hierdie punt, laat weet ons asseblief by stoepsitpotgooi@gmail.com

    Die ongelooflike Stoepsit kuns word gemaak deur Ineffable Digital Designs.

    Trek 'n stoel nader, en Welkom Op Ons Stoep.

    Tema Musiek: Infraction - Holiday

    Show more Show less
    47 mins
  • Spookasem & Roller Coasters
    Apr 30 2022

    Welkom by Spookasem & Roller Coasters!

    Ons almal het eens op 'n tyd al te doen gehad met iets wat ons nie kan verduidelik nie. Deure wat kraak, fluisterstemme in die donker, of dalk 'n pragtige ryloper in die Klein Karoo wat op 'n geheimsinnige manier net jou kar verlaat na 'n rukkie.

    Of jy nou daarin glo of nie, ons kan nie die feit ignoreer dat daar dalk 'n paranormale deel van die wêreld is wat ons nie kan verstaan nie.

    Die begin koeler raak op die Stoep, maar Wian & Leon is gepanser teen die koue met 'n glas rooiwyn en 'n lang bier om te probeer uitvind of spoke wérklik bestaan. Wat dink jy?

    Hierdie episode se Instagram Digter is die amazing GeelChaos. Besoek GeelChaos se se social media om vir daardie spesiale persoon in jou lewe 'n persoonlike gedig te bestel, en onthou, soms is alles geel, en soms is alles chaos....

    Weereens word die fantastiese Stoepsit kuns gemaak deur Ineffable Digital Designs.

    'n Baie groot dankie gaan uit aan Miss Heidi Kriel vir die ongelooflike mooi Marlboro Moment en "Ghost Stories"!

    Volg Stoepsit Potgooi op Facebook en Instagram
    Volg Ineffable Digital Designs op Facebook en Instagram
    Volg GeelChaos op Facebook en Instagram
    Volg Miss Heidi Kriel op Facebook en Instagram

    Trek 'n stoel nader, skink vir jou 'n glasie en Welkom Op Ons Stoep.

    Tema Musiek: Infraction - Holiday

    Show more Show less
    1 hr and 14 mins

What listeners say about Stoepsit Potgooi

Average customer ratings
Overall
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    1
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Performance
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    1
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Story
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    1
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.