Sokker Sondae Podcast  By  cover art

Sokker Sondae Podcast

By: sokkersondae
  • Summary

  • #1 Afrikaanse Podcast oor die Premier League, Fantasy Premier League en algemene sokker nuus. [IG & Twitter: @SokkerSondae] Aangebied deur: Christopher Falck - Falcky [IG: @christopherfalck | Twitter: @CFalck] Constant Strydom - Conna [IG & Twitter: @constant_8] Christiaan Barnard - Barns [IG & Twitter: @christiaanbarns]
    Copyright 2020 All rights reserved.
    Show more Show less
Episodes
  • Sokker Sondae - Episode 115 - Swanesang
    May 21 2024

    In ons laaste episode van SokkerSondae bespreek ons die volgende:

    - Ons gunsteling “streets will never forget” spelers - Die 23/24 Premier League seisoen - Wat voorlê vir ons klubs - Ons gunsteling SokkerSondae oomblikke - Fantasy Premier League

    Kom luister saam, vir die laaste keer!

    Show more Show less
    1 hr and 47 mins
  • Sokker Sondae - Episode 114 - Is KDB die Beste Midfielder in Premier League Geskiedenis?
    Jan 18 2024

    In episode 114 van SokkerSondae bespreek ons die volgende:

    - Is KDB die beste PL midfielder van alle tye?

    - Waar gaan Jose nou dat hy gesack is by Roma?

    - Wat gaan aan met die United Oorname?

    - Wat het gebeur met Everton en Forest en hoekom gebeur niks met Man City nie?

    - Ivan Toney is terug!

    Kom luister saam.

    Show more Show less
    1 hr and 13 mins
  • SokkerSondae - Episode 113 - Simon Hooper se Blooper
    Dec 4 2023

    In hierdie episode bespreek Falck, JP en Conna die kontroversiele besluit van Simon Hooper om advantage kort te knip nadat Jack Grealish deur Haaland deurgesit is in die doodsnikke van hulle 3-3 gelykop uitslag teen Spurs by die Etihad.

    Het ons ‘n three way battle vir die Premier League title tussen Liverpool, Arsenal en Man City of is dit nog heeltemal te vroeg om te se?

    In ons Fantasy-segment bespreek ons onder andere Newcastle se great assets, n paar Goalkeeper differentials en ons cappies vir die naweek.

    Kom luister saam!

    Show more Show less
    54 mins

What listeners say about Sokker Sondae Podcast

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.