Plectrum Podcast  By  cover art

Plectrum Podcast

By: Plectrum Vermaak
  • Summary

  • Die Plectrum Podcast fokus op onafhanklike vermaak- en musieknuus. FP Engelbrecht gesels met talle kunstenaars en vermaaklikheidskenners oor hul loopbane en talle projekte. Plectrum - Ons sit jou ore aan!
    Plectrum Vermaak
    Show more Show less
Episodes
  • Plectrum Podcast EP 5 - Droomsindroom
    Jun 15 2022

    In hierdie episode van die Plectrum Podcast gesels FP met Droomsindroom oor hul musiek, die lewe as vermaaklikheidskunstenaars en wat hul musiek inspireer.  Ons leer ook die twee broers beter ken en dié twee verklap 'n paar geheime van mekaar so deur die loop van die gesprek.

    LEES MEER HIER: https://www.plectrummusiek.co.za/droomsindroom-hey-sonneblom/

    Volg ons ook op sosiale media:

    Facebook, Instagram, TikTok

    www.plectrummusiek.co.za

    Show more Show less
    45 mins
  • Plectrum Podcast EP 4 - Cheralee
    Jun 13 2022

    In hierdie episode gesels FP met Afrikaanse country sangeres CheraLee.

    CheraLee se musiekloopbaan het twintig jaar terug begin toe sy in Idols deelgeneem het en dit tot by die TV-rondtes deurgemaak het. Daarna het sy haar fokus daarop geplaas om haar plek in die musiekindustrie uit te kerf as ’n onafhanklike kunstenaar.

    Ons gesels met haar oor haar inspirasies en wat haar siening oor die onafhanklike kunste in Suid-Afrika is.

    LEES MEER HIER: 

    https://www.plectrummusiek.co.za/cheralee-droomverlore/

    Volg ons ook op sosiale media:

    Facebook, Instagram, TikTok

    www.plectrummusiek.co.za

    Show more Show less
    43 mins
  • Plectrum Podcast EP 3 - Rita Li
    May 20 2022

    Die veelsydige Rita Li gesels met ons oor haar musiekskryfproses, liefde vir die plaas en wat haar hart aanraak.  Sy gesels oor haar opkomende projekte asook haar YouTube-reeks: Vuurwerke.

    Sy vertel meer oor wat haar nuwe enkelsnit, LUGBALLON, vir haar beteken en raak aan die tema van haar nuwe enkelsnit waaraan sy tans werk.

    LEES MEER HIER: https://www.plectrummusiek.co.za/rita-li-lugballon/

    Volg ons ook op sosiale media:

    Facebook, Instagram, TikTok

    www.plectrummusiek.co.za

    Show more Show less
    38 mins

What listeners say about Plectrum Podcast

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.