Okay Nee Mah Lekke!  By  cover art

Okay Nee Mah Lekke!

By: Okay Nee Mah Lekke
  • Summary

  • SUID AFRIKAANSE PODCAST 🌼 Fun, Trendy & Interessante Gaste. Ons praat oor alles en niks! Hosts: Zinhle Mathibela
    Okay Nee Mah Lekke
    Show more Show less
Episodes
  • Beste "MOTIVATIONAL QUOTE" ever!
    Jul 29 2022

    As jy die beste motivational quote wil hoor...luister na die episode. Jou lewe gaan definitief verander met die quote.

    --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message
    Show more Show less
    45 mins
  • STANGER THINGS!!
    Jul 2 2022

    Omdat die laaste twee episodes van STRANGER THINGS nou uit is het ek en CARA besluit ons gaan oor al die verskillende CONSPIRACY THEORIES praat oor STRANGER THINGS. Weet net dat ons al ons inligting van Tik Tok af gekry het en dat meeste van die goed  ook uit ons koppe uit gedink is.

    --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message
    Show more Show less
    27 mins
  • Girl Talk
    Jun 23 2022

    Ons praat letterlik oor alles en niks. As jy wil uitvind wat die beste pick up line is... Dan is dit die episode vir jou.

    --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message
    Show more Show less
    30 mins

What listeners say about Okay Nee Mah Lekke!

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.