• Mier Spoortjies

  • By: Anton
  • Podcast
Mier Spoortjies  By  cover art

Mier Spoortjies

By: Anton
  • Summary

  • Afrikaanse kinder stories vir enige tyd wat die kinders net bietjie rustig moet wees. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
    Anton
    Show more Show less
Episodes
  • So sê meerkatte dankie
    May 25 2024
    Die meerkatte se lewens wat gered toe iets hulle jaag... Vir wie moes hulle dankie sê?
    Show more Show less
    7 mins
  • Die trampoline
    May 23 2024
    Tant Miems het 'n Trampoline bestel. Dink julle hulle sal dit geniet?
    Show more Show less
    10 mins
  • T-rexie is braaf
    May 21 2024
    Die dinosourusse se vallei word bedreig deur 'n vulkaan. Sal iemand hulle kan red?
    Show more Show less
    12 mins

What listeners say about Mier Spoortjies

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.