Magalies Potgooi  By  cover art

Magalies Potgooi

By: Magalies Afrikaanse Podcast
  • Summary

  • 'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar steeds maak dit nie dat hulle hulle bekke hou nie. Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com facebook.com/magaliespotgooi
    Magalies Afrikaanse Podcast
    Show more Show less
Episodes
  • [93] Die Gevaarlike Paddastoele
    May 22 2024

    Ons praat met Dewald oor sy ondervindinge in Psigedelies en ander dwelms. Ouderdomsperking en baie waarskuwings geld vandag! Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/


    Die ander kant van rook: https://www.youtube.com/watch?v=_rBPwu2uS-w


    Die fractal beelde waarna verwys is:

    https://www.highexistence.com/dmt-experience-drug-good-bad-unbelievable/

    Show more Show less
    1 hr and 6 mins
  • [92] Pop! Locke
    May 14 2024
    Ons praat oor die movie Locke en wat 'n real hero is.
    Show more Show less
    1 hr and 26 mins
  • [91] Klets: Reis deur Suid-Afrika as 'n Hensopper
    May 7 2024
    Hoe ervaar mens Suid-Afrika nadat jy 7 jaar nie daar was nie?
    Show more Show less
    51 mins

What listeners say about Magalies Potgooi

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.