Kosreis  By  cover art

Kosreis

By: Francette Bekker
  • Summary

  • Kom saam op ‘n "Kosreis" en luister na interessante feite en lekker stories oor kos. Kyk na die kos op jou bord met 'n nuwe perspektief en waardeer wat moeder aarde, die natuur en ons pragtige land Suid-Afrika ons bied vir spys en drank en goeie gesondheid. Francette Bekker (Jou Digitale Dieetkundige) is ‘n geregistreerde dieetkundige met sowat 15 jaar ondervinding in praktyk. Sy het ‘n passie vir familie- en ook vrouegesondheid. In haar praktyk help sy haar pasiënte om sin te maak van die soms teenstrydige inligting oor gesondheid en dieet. Deur te fokus op gesondheid, kos eerste, goeie voeding en “genoeg eet van wat ons liggame benodig” - eerder as die ongesonde dieetkultuur van verslanking ten alle koste - help Francette vroue en gesinne om gesonde en volhoubare voedselkeuses te maak. Instagram @joudigitaledieetkundige
    © 2024 Kosreis
    Show more Show less
Episodes
  • Mikrogroente - is dit meer as net mooi groen konfetti?
    Dec 14 2022

    Het jy dalk al gehoor van mikrogroente  of dalk het jy al hierdie klein blaartjies op jou bord gevind as ‘n restaurant vir jou kos bedien wat besprinkel is met hierdie groente konfetti?

    Luister saam om meer te leer oor:

    • Die verskil tussen mikrogroente, spruite en jong groentes
    • Mikrogroente se oorsprong
    • Die voedingswaarde van mikrogroente teenoor volwasse groentes
    • Voordele en nadele van mikrogroente
    • Idees om mikrogroente deel van jou dieet te maak.


    Volg hierdie skakel vir jou twee gratis feesspyskaarte:
    https://view.flodesk.com/pages/639abe4f45d7b73b09eedbd0

    Die skakel vir die gratis feesspyskaarte is ook op my Instagramblad @joudigitaledieetkundige

    Studies en navorsing waarna verwys word in die episode:

    • Sprouts and Microgreens—Novel Food Sources for Healthy Diets
    • Microgreen nutrition, food safety, and shelf life
    • Nutritional quality and health benefits of microgreens, a crop of modern agriculture

    Instagram
    @joudigitaledieetkundige
    @francettedietitian

    Webtuiste
    www.francettedietitian.com

    E-pos
    chatwith@francettedietitian.com


    Show more Show less
    8 mins
  • Kefirmelk en kefirwater, wat op aarde is dit?
    Oct 31 2022

    Het jy al gehoor van Kefirmelk en kefirwater? In hierdie episode reis ons bietjie buite die grense van Suid-Afrika om meer te leer van die oorsprong van die sprankelende borreldrankie - kefir. Ek gesels ook oor die gesondheidsvoordele van kefir en vertel hoe dit gebruik kan word as deel van jou dieet.

    Studies en navorsing waarna verwys word in die episode:

    • Die storie van kefir se oorsprong - The Fascinating Origins of Milk Kefir Grains
    • Milk kefir: nutritional, microbiological and health benefits
    • Kefir and Its Biological Activities
    • The Effect of Kefir Supplementation on Improving Human Endurance Exercise Performance and Antifatigue
    • A comparison of milk kefir and water kefir: Physical, chemical, microbiological and functional properties Highlights

    Die episode se transkripsie is beskikbaar en kan gelees word op www.buzzprout.com/2009776 Kies die episode en druk dan op die "Transcript tab".

    Instagram
    @joudigitaledieetkundige
    @francettedietitian

    Webtuiste
    www.francettedietitian.com

    E-pos
    chatwith@francettedietitian.com


    Show more Show less
    11 mins
  • Wat is in Pandora se eierboksie?
    Sep 19 2022

    Is jy onseker of eiers nou wel gesond is of nie? In hierdie episode maak ek Pandora se eierboksie oop en ek deel ‘n paar lekker eierstories en ‘n paar interessante eierfeite. 

    Studies en inligting waarna verwys word in podsending:

    • Nutritional Viewpoints on Eggs and Cholesterol - PMC
    • Association between Egg Consumption and Cholesterol Concentration: A Systematic Review and Meta-Analysis of Randomized Controlled Trials - PMC
    • The Golden Egg: Nutritional Value, Bioactivities, and Emerging Benefits for Human Health - PMC 
    • Egg Consumption in Infants is Associated with Longer Recumbent Length and Greater Intake of Several Nutrients Essential in Growth and Development
    • Association between Egg Consumption and Cholesterol Concentration: A Systematic Review and Meta-analysis of Randomized Controlled Trials
    • Potential health benefits of carotenoid lutein: An updated review
    • A Comprehensive Review of Eggs, Choline, and Lutein on Cognition Across the Life-span
    • Lutein and Zeaxanthin-Food Sources, Bioavailability and Dietary Variety in Age-Related Macular Degeneration Protection
    • Choline - Consumer information sheet
    • Lutein and cataract: from bench to bedside
    • Lutein Supplementation for Eye Diseases

    Die episode se transkripsie is beskikbaar en kan gelees word op www.buzzsprout.com/2009776 Kies die episode en druk dan op die “Transcript tab”.

    Vind my op Instagram by @joudigitaledieetkundige



    Instagram
    @joudigitaledieetkundige
    @francettedietitian

    Webtuiste
    www.francettedietitian.com

    E-pos
    chatwith@francettedietitian.com


    Show more Show less
    15 mins

What listeners say about Kosreis

Average customer ratings
Overall
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    2
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Performance
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    2
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Story
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    2
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

Sort by:
Filter by:
  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Lekker geluister

Baie maklike luister in ons moedertaal. Francette hou jou aandag en ek kan nie wag vir die volgende episode nie!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!