• Resumen

  • Welkom by K-Whole! Die podcast met twee mislukke millennials wat kerm en kla oor mense en hulle tendense. Ons gesels oor ons manic manager, trauma dumping, retail, en ou mense wat small-talk maak. Het jy 'n storie? Stuur 'n e-pos na thekwholepodcast@gmail.com. Jy kan anoniem bly as jy nou regtig wil.
    K-Whole
    Más Menos
Episodios
  • K-Whole Ep 4
    Apr 17 2024

    Luister net want dit is kakpraat in Afrikaans!

    Más Menos
    21 m
  • K-Whole Podcast Ep #3
    Mar 19 2024

    K-Whole, die podcast met twee mislukke millenials wat kak en kerm oor mense en hul tendense - in Afrikaans!

    Hierdie is nie vir sensitiewe luisteraars nie want ons vloek en praat kak.

    Dankie vir die luister en kyk!

    Katherine & Wade

    Más Menos
    36 m
  • K-Whole Podcast Ep#2 (Afrikaans)
    Mar 5 2024

    Waarskuwing: Vuil taal en random opinies - vat hierdie met 'n knippie sout! Welkom by episode 2 van K-Whole - die podcast met twee mislukke millenials wat kak en kerm oor mense en hul tendense - waar ons gesels oor ons kwale van die week, gevoelens wat seer gemaak is, ons gunsteling 'true crime' stories en baie meer. Mail ons op thekwholepodcast@gmail.com

    Más Menos
    27 m

Lo que los oyentes dicen sobre K-Whole

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.